’n Halssnoer vir Emma

R160,00

Category: Tag:

’n Halssnoer vir Emma

Is ’n verwikkelde verhaal vol aktuele, eg Suid-Afrikaanse, maar uiteindelik universele kwessies … waarvoor daar maar net een antwoord is: liefde en vergifnis wat so baie kan dra.

’n Groepie bruin kinders probeer te midde van intimidasie en aanranding in hulle skool vir die matriekeindeksamen voorberei.

Elkeen worstel met die hartseer van gebroke huwelike, alkoholmisbruik, armoede en eensaamheid, vigs … maar is vasbeslote om weg te kom uit die knelgreep van ’n misrabele bestaan. Om matriek te slaag is die paspoort na ’n nuwe lewe.

 

Weight 0,23 kg
Graad

10

Graad

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
’n Halssnoer vir Emma
R160,00