Die kat en die muis

R105,00

Category:

Die kat en die muis is ’n lekkerlees verhaaltjie met rym en klankherhaling, en ’n kinkel aan die einde wat beginnerlesers aanmoedig om met vertroue hardop te lees. Dit maak deel uit van ’n opwindende reeks leesboekies wat ontwikkel is om jong lesers aan te moedig om vir genot te lees. Die boekies word gegradeer volgend die graad van ingewikkeldeheid en weerspieël die teikengroep se leefwêreld en leesvermoë. Die doel van die reeks is om die lees- en geletterdheidsvaardighede van jong lesers op ’n prettige wyse te ontwikkel en al die boekies is geskik vir gebruik in die klaskamer sowel as by die huis. Die boekies bevat volkleur illustrasies ter ondersteuning van die inhoud, duidelike leesbare teks geskik vir die leesvlak van die teikenleser en is geskik vir individuele lees, groeplees en klaslees.

Vlak A

Die leesboek bevat:

  • Volkleur illustrasies ter ondersteuning van die inhoud
  • Duidelike leesbare teks geskik vir die leesvlak van die teikenleser
  • Duidelike leiding om woordeskatuitbreiding te verseker en jong lesertjies by die inhoud te betrek terwyl hulle hul leesvaardighede inoefen–

Verduideliking van vlakke:

Vlak A – Graad R – beginner lesers

Vlak B – Graad 1 – intermediêre kesers

Vlak C – Graad 2 – gevorderde lesers

Weight 0,05 kg
Graad

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Die kat en die muis
R105,00