Slaan bollemakiesies tot in die sirkis

R85,00

Category:

In Slaan bollemakiesie tot in die sirkus beleef Werner nog ’n avontuur saam met sy twee reënboogdinosourus-vriendjies, maar hierdie keer neem hy sy sussie Bianca saam op sy fantasievlug. Dit maak deel uit van ’n opwindende reeks leesboekies wat ontwikkel is om jong lesers aan te moedig om vir genot te lees. Die boekies word gegradeer volgend die graad van ingewikkeldeheid en weerspieël die teikengroep se leefwêreld en leesvermoë. Die doel van die reeks is om die lees- en geletterdheidsvaardighede van jong lesers op ’n prettige wyse te ontwikkel en al die boekies is geskik vir gebruik in die klaskamer sowel as by die huis.

Vlak C

 

Verduideliking van vlakke:

Vlak A – Graad R – beginner lesers

Vlak B – Graad 1 – intermediêre kesers

Vlak C – Graad 2 – gevorderde lesers

Vlak D – Graad 3 – gevolderde lesers

Weight 0,05 kg
Graad

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Slaan bollemakiesies tot in die sirkis
R85,00