Laaste Treë

R175,00

Category: Tag:

Laaste Treë

“Baie van julle begin dalk met dwelms eksperimenteer net om ’n gehate onderwyser of selfs julle ouers te straf en uit te oorlê. Die feit dat dit vir julle die glybaan na ellende en die dood mag word, is vir julle nie eers ’n oorweging nie.”

So lui die waarskuwing wat Yonelle de Swart, ’n dokter verbonde aan die plaaslike hospitaal se dwelm-rehabilitasiesentrum, rig aan die leerders van Hoërskool Duinesig. Dit volg op die dood van toppresteerder Hermien Storm aan ’n oordosis heroïen, terwyl Leanice Barnard, die hoof se dogter, in die waakeenheid van die hospitaal om haar lewe veg nadat ’n eksperiment met dwelms verkeerd geloop het.

Weight 0,24 kg
Graad

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Laaste Treë
R175,00