‘n Pasiënt vir dr. Coché

R125,00

Category: Tag:

’n Pasiënt vir dokter Coché

Enca Rust voel al jarelank minderwaardig teenoor haar pragtige, blonde sussie, Suet. Daar is omtrent nie ’n kompetisie wat Suet nie al gewen het nie en dan gaan sy boonop uit met dr. Gerrit Coché, die groot liefde in Enca se lewe.

Die twee susies ry saam in Enca se motor vir ’n tennisafspraak met Gerrit op hulle spoghoewe buite die stad. Suet vertel met groot genot aan Enca dat sy en Gerrit gaan trou. Enca byt op haar tande en trap die brandstofpedaal dieper weg om nie haar suster te laat agterkom hoe diep sy geraak word deur die nuus nie.

Weight 0,19 kg
Graad

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
‘n Pasiënt vir dr. Coché
R125,00